Belangstelling in elektriese motors skiet die hoogte in ná brandstofverhogings

Grant Locke, besturende direkteur van Volvo Suid-Afrika, gesels oor elektriese motors in Suid-Afrika en hoe Suid-Afrikaners die somme moet maak om te bepaal of elektriese motors ’n finansiële voordeel inhou.

#Belangstelling #elektriese #motors #skiet #die #hoogte #ná #brandstofverhogings

发表评论

您的电子邮箱地址不会被公开。