DRDGold het vandag tussentydse resultate vir die ses maande tot einde Desember bekend gemaak. Die omset is 23% hoër en die wesensverdienste het verdubbel. Niël Pretorius, uitvoerende hoof van DRDGold, bespreek die resultate.
#Hoë #goudprys #verdubbel #DRDwins #ten #spyte #van #laer #produksie