Hoe ingewikkeld is dit om ’n entstof vir bek-en-klouseer te vervaardig?

Dr Faith Peta, hoofnavorsingstegnikus by die Landbounavorsingsraad se Onderstepoort Veeartsenykunde-fakulteit, gesels oor die vervaardiging van ’n bek-en-klouseer-entstof.

#Hoe #ingewikkeld #dit #entstof #vir #bekenklouseer #vervaardig

发表评论

您的电子邮箱地址不会被公开。