Hoe raak BAT se fabrieksluiting Suid-Afrikaanse tabakboere?

Francois van der Merwe, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Tabaktransformasie-alliansie (SATTA), gesels oor die stand van Suid-Afrika se tabakbedryf en deel sy mening oor hoe BAT se fabriekssluiting tabakboere raak.

#Hoe #raak #BAT #fabrieksluiting #SuidAfrikaanse #tabakboere

发表评论

您的电子邮箱地址不会被公开。