Duur elektrisiteit maak die ekonomie seer

Die Mineraleraad van Suid-Afrika waarsku dat duur elektrisiteit die volgende groot rem op groei en beleggings kan wees. André Lourens, ekonoom by die Mineraleraad, bespreek onder meer die huidige impak en die risiko vir energie-intensiewe bedrywe indien daar nie verligting kom nie.

#Duur #elektrisiteit #maak #die #ekonomie #seer

发表评论

您的电子邮箱地址不会被公开。